Skrywersonderhoud: Pieter Hugo oor Alchemie van my muse
2019-10-18"Die lewe is 'n passievolle jin-jang-dans met Dodelike Erns en Tong-in-die-kies Spel as die onlosmaaklike dansmaats. Dit is ook die sleutel tot my gedigte."
Rooi Luiperd sal jou, soos Bond, van jou nagrus beroof
2008-11-26 Benewens al sy kinder-, jeug- en tienerverhale het Francois Bloemhof ook al 'n goeie dosyn romans geskryf.
Die koue front
2006-12-13 Ons lê styf teen mekaar in die bed.Twee moeë lywe se yl verweerom ons van die koue front te red. Die oeroue spel van die lyf hetons lankal reeds uitgeredigeer.Ons lê, styf, teen mekaar in die bed.Met lang gesprekke slaag ons, ...
Die digter se kategismus
2006-11-09 my enigste troos in lewe en in sterweis dat my versevir ewig salvoortleef of totdatgeen tyding van my taalbestaan of totdatalle papierversuur of totdatalle atomeontplof *** ag hemel togdaar is ook alewig ’ntotdat

