Pierre Ackermann


"Die einde" deur Pierre Ackermann

Pierre Ackermann 2011-09-27 Die einde Vas het ek gehou En vir ewig sou ek seker klou Vas klou aan jou Vir altyd sal ek berou

"Die storie" deur Pierre Ackermann

Pierre Ackermann 2011-09-26 Die storie As dinge maar net gewerk het soos dit in feëverhale werk As elkeen van ons maar net ons perfekte love story kan hê Waar alles net perfek is, alles net reg is Alles net in plek val soos wat jy dit graag wil hê

"Hoop" deur Pierre Ackermann

Pierre Ackermann 2011-09-26 Hoop Soms is hoop ’n onwerklike droom wat nooit sal realiseer nie ’n leë gedagte wat nooit, ooit sal gebeur nie. Soms hoop ek dat als net oukei sal wees en dat dié hartbreek nie sal gebeur nie.

"Betekenislose verlange" deur Pierre Ackermann

Pierre Ackermann 2011-09-26 Betekenislose verlange Dink jy nou aan my soos ek aan jou Wonder jy ooit of ek dit nog hier binne-in my hou Kan jy nog onthou ons tye saam Dit was min maar onvergeetlik daar
Top