PH Spies

Philip Spies is professor-emeritus in Toekomsstudies, en is steeds betrokke by die onderrig van nagraadse studente in dié vakgebied. Hy is `n lid van die World Futures Studies Federation (WFSF). As Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit van Stellenbosch was hy deurlopend betrokke by scenariobeplanning en langtermyn-omgewingsverkenning vir ongeveer 50 groot maatskappye en owerheidsinstellings in Suid-Afrika. 

Gelyke Kanse: ’n onderhoud met Philip Spies

Naomi Meyer, PH Spies Onderhoude 2019-08-15

"Gelyke Kanse glo egter ook dat hulle saak oor meer as slegs taalregte gaan. Dit gaan ook oor Suid-Afrika se volhoubare ontwikkeling."

Gelyke Kanse-persverklaring: Konstitusionele Hof-toetssaak oor taal

PH Spies Universiteitseminaar | University Seminar 2019-08-06

Groot belangstelling heers onder akademici en in onderwyskringe oor 'n toetssaak in die Konstitusionele Hof rakende die omstrede kwessie van die reg tot onderrig in Suid-Afrika se inheemse tale op tersiêre vlak. Hierdie saak word Donderdag 8 Augustus 2019 in die Konstitusionele Hof in Johannesburg aangehoor.

Afskeid van ’n volk deur Philip Spies: ’n onderhoud

Naomi Meyer, PH Spies Skrywersonderhoude 2019-03-13

"Die toekoms is nie iets wat voorspel kan word nie. Dit is iets wat gemaak moet word."

Geen mindere plek vir Afrikaans: Oorwegings vir die toekoms van Afrikaans in Suid-Afrika

PH Spies Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-21

"Hierdie beweging moet die fout van die tweede beweging regstel deur die uiteenlopendheid van die Afrikaanse taalgemeenskap te erken, te omarm, en daardeur ’n kulturele platform te skep vir die ontwikkeling van ongeveer 16 miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika en Namibië."

Top