"Klawer Genade" deur Nicoléne Geeringh
2012-11-27 En op die klavierstaan ? bottel wyn
Gewillig te vul met hartsgeheim
En is sy die een wat namens jou drink
ten einde haar siel met donker bevrind?
"Jou Ze(her)o" deur Nicolene Geeringh
2012-11-12 Eenmaal was ek mensen ek het liefgehad
Maar was sy onbewus
van my bestaan?
"Hooftrekke" deur Nicoléne Geeringh
2012-11-05 Koljander, koljandergrasgroen die bos
Sou ? wandeling haar
? duur les kos
"Sodom-sout" deur Nicolène Geeringh
2012-11-05 Een aand vroegnag, so word daar vertel? Wese geskep uit hemel
maar belowe vir die hel
Dwalend in stofstrate so word daar vertel
was sy gewaarsku teen die onoorwonne spel
