Natasha ten Krooden2011-09-23Boksgelowige My persoonlike oortuigings mag jou dalk aanstoot gee My persoonlikheid kan jou dalk na waninterpretasie lei Want ek belowe jou ek glo Maar ek kan nie jou rigiede reëls lewe nie Want ek sal hulle nie oordeel nie En gee nie om dat hulle ...
Natasha ten Krooden2011-09-23Jy’s ’n “Blue-eyed Jane” en ’n Ruby Blue Eyes En jy dra ’n smile as jou disguise Maar ek weet dat die wêreld teen jou draai Ja, ek weet dat die heelal jou verraai Want die winde van die winter weerspieël deur jou oë En jou liefde vir die somer het jy lankal ...
Natasha ten Krooden2011-09-23Looks can be deceiving Sy’s die girl wat alleen laatnag stap Sonder ’n ou aan haar kant Maar sy is fine Ja, sy is fine Die trane rol vanaand oor haar wang
Natasha ten Krooden2011-09-23Ons palmboom Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee, met ’n tikkie skynheiligheid Van ’n polisiekar wat verlangs verby ry Was ons inspirasie onder ons palmboom op Potchefstroom Ons het saam gesing en saam gelag