Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie
2013-04-10 Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir 'n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir 'n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.
Van (luister)liedjie tot chanson: ’n oorsese reis in vertaling
2010-01-13"Na aanleiding van die onlangse vrystelling van die Afri-Frans-CD word daar in hierdie artikel op ’n praktiese wyse gekyk na die kreatiewe (liedjie)vertaalproses binne die taalpaar Afrikaans-Frans."

