Nadia Lia Smit2011-09-2037 grade Celsius Dis ’n lang nag wat nog voorlê, En die donker sluk my in. Daar is so baie wat ek nog vir jou moet sê, Maar ek weet nie waar om te begin.
Nadia Lia Smit2011-09-14Major tot ’n minor Van ’n major tot ’n minor Van ’n 5-ster-hotel tot ’n middelklas diner. Van jou grootste begeerte Tot my siel se dood en ’n helse leemte. Sonder hoop, sonder ...
Nadia Lia Smit2011-09-14Ok … wag, wat? Ek’s so moeg om te hoor dis jy en nie ek nie, Ons was heel oukei, maar nou wil ek weet wie Gesê het ek moet soos jy dink, Gehoor het dat ek soos jy klink, Na jy my in jou mould ...