Marzahn Botha

Marzahn Botha is ’n senior joernalis met ’n Meestersgraad in Joernalistiek. Sy is ook ’n gekwalifiseerde fotograaf, ’n toergids en ’n tennisafrigter.

Barrett se ruimtereis deur Chareldine van der Merwe bekendgestel

Marzahn Botha, Chareldine van der Merwe Skrywersonderhoude 2026-10-13

"Ons wil nie net hê kinders moet die woorde op ’n bladsy kan lees nie. Ons wil hê hulle moet verstaan wat hulle lees, dit geniet en uiteindelik self na boeke begin gryp. Dit is hoe ’n mens ’n lewenslange liefde vir lees kweek."

ATKV-Crescendo: Mark Pekeur vind sy plek in die kollig met Meer as jy

Marzahn Botha ATKV-Portaal 2026-09-11

"Daar is ’n verskil tussen ’n sanger wat ’n stel liedjies op ’n verhoog sing en ’n kunstenaar wat voor ’n gehoor begin wys wie hy werklik is. By die bekendstelling van sy debuut-EP Meer as jy het die 22-jarige Mark Pekeur Vrydagaand 28 Augustus by die Daisy Jones Teater op Summerhill-landgoed buite Stellenbosch gewys dat hy besig is om daardie tweede soort kunstenaar te word."

VVA-Leeskonferensie 2026: "Die wysie van die taal"

Marzahn Botha SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-02-26

"'Want ’n kind wat lees, is ’n bevoorregte kind,' verkondig die digter, Antjie Krog, wyd en syd. Dit was die boodskap op die onlangse VVA-Leeskonferensie wat verlede Donderdag tydens die Adam Small-fees by die PC Peterson Primêr in Kylemore vir onderwysers en opvoeders van veral die voorskoolse kind aangebied is." Lees Marzahn Botha se berig oor die opwindende konferensie en kyk ook foto’s van die geleentheid. 

VVA-Leeskonferensie: "Elke kind wil lees"

Marzahn Botha ATKV-Portaal 2025-02-27

Dis weer in die nuus: Die meeste Suid-Afrikaanse kinders kan nie met begrip lees nie. Lees ’n verslag van die belangrike werk ten opsigte van kinders en lees wat onlangs as deel van die Adam Small-fees in die gedaante van ’n leeskonferensie aangebied is.

Top