Korona-kortverhaalfees: Martin Steyn oor "Lopers"
2020-07-14"En ek het ook al ’n paar verskriklike tonele geskryf, maar ek probeer altyd om die werklike slagoffers van sulke misdade te respekteer, so ek probeer dit skryf soos wat dit is, so grafies en gewelddadig as wat nodig is vir daardie storie, maar sonder om dit te sensasionaliseer."
Open Book 2015: Martin Steyn oor Skuldig en spanningslektuur
2015-09-07"Wat wel ’n faktor in die Suid-Afrikaanse konteks is ...is dat Suid-Afrikaners ’n begeerte het om te sien dat die misdadigers gevang en gestraf word, dat geregtigheid geskied, al is dit dan nou ook fiktief."
Tien vrae: Martin Steyn oor skuldig
2015-04-07"Toe ek die skryfkursus by die South African Writers’ College gedoen het, was een van die eerste opmerkings van Wilna Adriaanse: Wie is die perspektiefkarakter? Vertel die storie deur sy oë."
