Versamelde dramas – NP Van Wyk Louw: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2021-05-05"Die waarde van ’n versamelbundel van NP Van Wyk Louw se dramatiese werk 50 jaar na sy afsterwe is juis geleë in die terugblik wat ons kan werp op hierdie oeuvre van hom met behulp van ’n volledige stel van sy werke in een publikasie."
Akademiepryse 2017: Erepenning vir 'n dokumentêre TV-program in Afrikaans aan die regisseur Richard Finn Gregory – commendatio
2017-06-23"Boere fassineer egter ook op vele ander vlakke: die besondere leefwyse van hierdie groepie mense word simpatiek uitgebeeld en hoewel die eenvoudige (selfs armoedige omstandighede) van hierdie mense die toeskouer opval, is dit eerder die pretensielose eerlikheid van hierdie groepie persone wat die kyker aangryp en roer."
J.R.L. van Bruggen (Kleinjan) se eenbedryf “Bloedrivier” uit Bakens: Gedramatiseerde mylpale uit die Groot Trek (1938/1939) – ’n terugblik vanuit 2013
2013-12-18 Hierdie artikel fokus op “Bloedrivier” (uit die bundel eenbedrywe Bakens) deur J.R.L. van Bruggen (Kleinjan) in ’n poging om die 175ste herdenking van die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier ook in verband te bring met die dramatiese werk wat daarmee verbind kan word.Taferele, tableaux vivants, tablo’s en die vroeë Afrikaanse drama (1850–1950)
2012-08-30 "Die feit dat die tafereel so ’n lang geskiedenis het en vanaf die vroegste vorme van drama en teater ’n rol gespeel het – veral binne die sogenaamde prosessieteater – het my genoop om kortliks ook vanuit ’n wyer (en meer historiese) perspektief na hierdie konvensie te kyk."
LitNet Akademies: 'n Interpretasie van Leipoldt se Die heks - Marisa Keuris lewer kommentaar
2011-07-18 Marisa Keuris reageer op die artikel “‘My sonde is steeds voor my’: Die rol van belydenis in C Louis Leipoldt se Die heks (1923)” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Thys Human. Thys Human se ...

