Marié Heese

Die troebadoer, ’n vertelling: ’n onderhoud met Marié Heese

Amanda Botha, Marié Heese Skrywersonderhoude 2022-01-12

"Hier wil ek jou iets vertel wat die dramaturg Bartho Smit eenkeer gesê het by ’n byeenkoms van die Skrywersgilde waar ek was. Hy het gesê jy moet altyd onthou jou onderbewussyn is jou medeskrywer. Die allegoriese benadering het my as’t ware bekruip."

The historical Overberg deur Chris Schoeman: ’n resensie

Marié Heese Resensies 2017-06-20

"So aanloklik laat hy die omgewing lyk dat ek summier besluit het om ’n toer te beplan wat verskeie oorstaanplekke aandoen: sommiges welbekend en sommiges minder bekend."

Huis, woning, tuiste: Stilbaaihuis

Marié Heese Skryfkompetisies 2017-01-17

Lees Marié Heese se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Afrikaans by Maties

Marié Heese SêNet-briewe 2015-11-16

Ek stem hartroerend saam met die skrywe van Johann Rossouw ...

Rooi kaarte: Reaksie deur Marié Heese

Marié Heese 2012-01-26 Graag wil ek reageer op Christo van der Rheede se kommentaar oor die woordewisseling - kan dit nie 'n debat noem nie - tussen my en De Vos van Ikeys in 2011.
Top