Skrywersonderhoud: Madré Marais oor Luistervink
2020-04-14"Die kortverhaal het ’n sekere intensiteit, ’n vermoë om die menslike ervaring te distilleer tot iets wat die leser met ’n skok van herkenning laat. Met dié intensiteit karring hy aan jou, en bly hy aan jou karring – selfs ná verskeie kere se herlees, selfs jare later."
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Madré Marais
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Madré Marais, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.
