Vincent Willem van Gogh is dood, lank lewe die groen
2021-07-29"Salute Vincent! Sy waagmoed met groen is verstommend."
Elders gesien: ’n Bitter skoonheid wat in die landskap gloei
2021-04-12"In ’n desperate poging om die temperatuur ’n bietjie te lig, steek die boere konka-kerse in die wingerd aan. Dit is saans ’n bitter skoonheid wat in die landskap gloei."
Amper Frans – die perfekte antidoot teen styfhoofdigheid
2020-12-21"Lag, soos al ons oumas gesê het, is die heel beste antidoot vir styfhoofdigheid en ander hardnekkige nukke. Humor is vir my net so belangrik soos dankie en asseblief."
Nelle Dreyer: 'n Ster verskiet
2015-10-21"Wie kan die gelaaide oomblik en uitspattige gejuig vergeet toe sy as Sjampanjenooi voor die skare op Coetzenburg uitstap."

