Die laaste wals – Hennie Aucamp se keuse uit sy verhaalkuns: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-10-25"By my bespreking van die verhale in Die laaste wals gaan ek uit van die Aucamp-oog waardeur ’n personasie binne sy/haar interieur gestalte aanneem en wat van die menslike toestand daaruit spreek binne ’n betrokke verhaal."
D.J. Opperman's covenant with God who creates: an interpretation of Heilige beeste and Negester oor Ninevé
2017-07-19"In my investigation into the religious motif in Opperman's poetry in this article I come to the conclusion that in the most important poems in Opperman’s first two volumes of poetry, the God of the Old Testament is revealed as the Creator and Covenant God. Opperman, as a man and poet, gives his own individual meaning to the covenant."
D.J. Opperman se verbond met die skeppende God: ’n Interpretasie van Heilige beeste en Negester oor Ninevé
2017-07-19“Op grond van die religieuse gedigte waarop ingegaan is, kan myns insiens die afleiding gemaak word dat die Ou-Testamentiese God van die Verbond die God van die digter Opperman is aan wie hy in meerdere gedigte met sy eie aksente poëtiese gestalte verleen.”
LitNet Akademies-resensie-essay: Broedertwis deur Albert Blake
2017-01-25"Broedertwis word gekenmerk deur die helder betoog wat Blake uit ’n magdom gegewens opbou, sonder om ooit sy hooftema uit die oog te verloor: die konflik tussen Christiaan de Wet en sy jonger broer, Piet de Wet, tydens die Anglo-Boereoorlog wat hulle vervreemding veroorsaak het en nie ná die oorlog tot versoening gelei het nie."
Onderhoud: Lina Spies gesels met Jean Oosthuizen oor haar bundel Sulamiet
2016-12-12"By die skryf van gedigte moet jy jou eie stem vind voordat jy jouself met reg ’n digter kan noem. In dié sin is jy as digter onlosmaaklik verbonde aan jou teks, maar jou menswees kan jy nooit ten volle uitsê in jou poësie nie."
From Calvinism to Romanticism: The influence of the Bible on the oeuvre of Hennie Aucamp
2016-07-22"Hennie Aucamp’s prose, especially his stories about the connectedness of people to the environment and culture of the Stormberge, was influenced by the Bible. Aucamp’s break with Calvinism was, however, needed in order for his authorship to develop fully and to become so versatile."
Van Calvinisme tot Romantiek: Die invloed van die Bybel op die skrywerskap van Hennie Aucamp
2016-07-22"Nie die Woord nie, maar die woord het vir Hennie Aucamp die lewe leefbaar gemaak."
WAT: Om Hennie Aucamp te onthou
2016-05-10"Woordeboeke is die lewensbloed van enige taal ... Dit het Hennie geweet, en ook dat elke taal se voortbestaan net verseker is deur die gebruik van sy woordeskat - nie net in die alledaagse omgang nie, maar op die hoogste vlakke van denke, wetenskap en literatuur."
Die smeulende lamppit en die geknakte riet: Die verhaal van ’n vader – Arnon Grunberg se roman Tirza
2015-10-07Arnon Grunberg besoek Suid-Afrika van 19 tot 30 Oktober. In vooruitsig van hierdie besoek, het Lina Spies hierdie omvattende essay oor Grunberg se roman Tirza geskryf. Spies het die boek in Afrikaans vertaal.
Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig
2015-08-26Die wenner van LitNet se standbeeldgedigkompetisie is deur Lina Spies aangewys.
Johan Degenaar: Filosoof in opdrag van die vreugde, die woord en die Woord
2015-08-05"Die meerderheid van die verse waaroor ek die blyste is dat ek hulle kon skryf, is deur Johan Degenaar geïnspireer."
