Kinders wat lees en die publikasie van kinderboeke in elke kind se moedertaal: ’n onderhoud met Leoné Tiemensma
2024-02-19"Suid-Afrika is een van die mees ongelyke lande in die wêreld, en dit word ook weerspieël in 'kinders wat lees'."
The production profile and patterns of picture and illustrated children’s books in South Africa in the 21st century (2000–2020)
2024-01-29"In an in-depth literature review it was learnt that book publishing plays an important role in any literary system and can be regarded as a mirror reflecting changes in the political, social, economic and cultural systems."
Die produksieprofiel en -patrone van prente- en geïllustreerde kinderboeke in Suid-Afrika in die 21ste eeu (2000–2020)
2024-01-29"Hierdie artikel ondersoek die produksie van prente- en geïllustreerde kinderboeke binne die raamwerk van die literêre sisteem. Die ontleding van die saamgestelde oorkoepelende produksieprofiel dui die uitgewerye en produksiepatrone in hierdie genre vir die tydperk 2000 tot 2020 aan."
Kinderstories kan help om die dood te hanteer
2023-12-06"Stories kan help om situasies in die lewe te hanteer. Stories kan wys hoe daar met probleme omgegaan kan word en het die potensiaal om kommunikasie oor die dood te fasiliteer."
Kammawaarwêreld deur Estelle Kruger, ’n lesersindruk
2023-11-01"Die titel Kammawaarwêreld gee ’n leidraad dat hier ’n ruimte is waar 'kamma' (fiksie) en 'waar' (feit) vermeng word."
Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu
2022-08-24"In ’n studie wat pas voltooi is, is bevind dat die produksie van kinder- en jeugboeke in Afrikaans ’n stadige, maar bestendige groeikurwe in die 21ste eeu toon."

