Keffertjies
2026-02-20"agter hekke blaf
vet klein kefferbrakkies
om pantoffelvoete
van boepens-dorpshuisbase"
"agter hekke blaf
vet klein kefferbrakkies
om pantoffelvoete
van boepens-dorpshuisbase"