Wat staar ’n joernalis vandag in die gesig?
2025-04-10"Hierdie kommentators is soos koerante sonder nuusredakteurs, sonder hekwagte en weinig ag word geslaan daarop dat hierdie stories en gerugte deurspek met inligting is wat die individu wat dit plaas, dalk krimineel aanspreekbaar en vervolgbaar maak."
Moord verkoop: Freek Robinson stel ondersoek in
2022-05-11Freek Robinson gesels met Marida Fitzpatrick, Julian Jansen en Charné Kemp oor die skryf van ware misdaad. Hoekom verkoop hierdie boeke so goed? En hoe takel ’n mens so boek?
Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen: ’n onderhoud
2021-03-31"Die boek is vir die afwesige pa wat nog huiwer om huis toe te gaan, en dié wat baie tentatief betrokke is by hul kinders se opgroei. Diegene wat dalk papgeld betaal, maar nie emosioneel betrokke is of wil wees nie. Die boek is vir diegene in alle fasette van 'afwesigheid'. You name it. Menere, julle is potensiële bates."
76 ruikers: ’n soort storie vir Jeugmaand 2017
2017-06-28Julian Jansen was in standerd 5 (1976) op Laerskool Dr GJ Joubert in die Strand toe hy bewus geword het van die landwye studenteprotes teen Afrikaans in skole. Hy skryf hierdie bydrae vir Jeugmaand 2017.

