"Paaie" deur Johan Goosen
2012-12-20 Stil, koud, en donkerbloulê my wêreld in die môredou
Hier sit ek met my gedagtes
Hier sit ek en dink aan jou
"Finding Nirvana" by Johan Goosen
2012-12-20 Day in, day out, clock in, clock outThrough the red lights we speed along
how I wish we could all calm down
