By die dood van Reinet Nagtegaal
2014-12-18 "Ek tik: jy is weg. Hierdie nommer sal ook verdwyn. Dis die enigste nommer wat ek uit my kop uit ken."Bestendig maar kritiek
2013-07-24"Bestendig maar kritiek" het in die Beeld verskyn met Jeanne Goosen se 75ste verjaarsdag op 13 Julie. Lees dit op LitNet.
Joan Hambidge ondervra Jeanne Goosen
2008-06-02 "Skryf laat my beter voel. Vir my is dit iets soos om sekere gevoelswaarhede bokant die intellektuele analise te stel, maar sonder om die rede te verwerp."

