Jako Bezuidenhout

Jako Bezuidenhout is ’n Afrikaanse Suid-Afrikaner wat daagliks gedwee, soms verleë, soms wroegend, maar hoofsaaklik met trots, sy geërfde historiese bagasie met hom saamdra. Hy het pas sy doktorale proefskrif in geskiedenis by die Rhodes-universiteit ingedien. Hy was tot onlangs aan die Geskiedenisdepartement daar verbonde en is tans ’n vryskutnavorser.

Nou in die verlede: Cry, the Beloved Country en Alan Paton se vrese

Jako Bezuidenhout Seminare en essays 2020-02-03

“Ten einde die siklus van vrees te breek, moet Suid-Afrikaners mekaar se vrese verstaan.”

Nou in die verlede: Gedenk Auschwitz, Frans Fischer en Ferdinand aus der Fünten

Jako Bezuidenhout Seminare en essays 2020-01-27

"Gedurende hierdie week vergader wêreldleiers van oor die hele aardbol in Pole om op 27 Januarie die bevryding van gevangenes uit die Auschwitz-Birkenau-doodskamp 75 jaar gelede te gedenk."

Nou in die verlede: Teignmouth Melvill, Nevill Coghill en die koningin se Vaandel

Jako Bezuidenhout Seminare en essays 2020-01-22

"Op 22 Januarie 1879 is die magtige Britse leër een van sy swaarste nederlae deur die Zoeloe-krygers by Isandlwana toegedien. ... Dit is terloops hierdie slagting wat die gewilde wyle Johnny Clegg geïnspireer het om 'Impi' te skep."

Top