"Meisie van Storms" deur Jaco Prinsloo
2012-11-26 Ek hoor die stilte voor die stormVoel hoe jy aan die weer verander
Dis net die voëls wat vlug wat raas
"Brand" deur Jaco Prinsloo
2012-11-22 In die kaggel van jul lêplekbegin die vlam met 'n jaloerse tong
gulsig aan die eerste krake lek
"Lullaby vir grootmense" deur Jaco Prinsloo
2012-11-20 Ek sien 'n aasvoël draaiHy loer na my goed
Dis soos goud vir 'n kraai
niks proe meer soet
Ek hoor 'n hiëna lag
Dis lig maar dis nag
