
Doodskoot
2025-03-27"Daardie nag kan Wim nie slaap nie. Iets pla hom, maar hy kan nie sy vinger daarop lê nie. Hy weet dis iets belangriks, maar dit bly hom ontwyk."

Kanniedood deur Joha van Dyk: ’n lesersindruk
2024-02-27"In Kanniedood fokus die skrywer veral op bendes en kry die leser ’n goeie idee hoe gevaarlik dit werklik is wanneer bendes in gebiede bedrywig is. Soos die verhaal ontvou, trek die knop op my maag al hoe stywer, want die gevaar raak al hoe groter."

Die fantastiese mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n lesersindruk
2024-02-05"Asof ’n nag in die selle nie reeds erg genoeg is nie, stap mevrou Smit die volgende oggend haar nuwe tuiste binne en vind die liggaam van die vermoorde eiendomsagent, Suzette Pelser, op haar kombuisvloer. Is dit blote toeval dat die vermoorde redelik baie na ’n jonger en maerder weergawe van mevrou Smit lyk?"

Siembamba deur Madelein Rust: ’n lesersindruk
2023-11-22"Reeds vroeg in haar huwelik vind sy uit dat sy eintlik net ’n inskiklike vertoonstuk, gewillige seksmaat en nou broeimasjien van die Rochebrandt-familie is."