Vrouedag-skryfkompetisie: Ek sal onthou
2019-08-20LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Irene de Kock:
"Daar is soveel wat van jou vergeet het,
maar daar is so baie om te onthou."
"Mandela" by Irene de Kock
2013-08-20 67 minutes is all it will take To help a world of dark awake 67 minutes is all we need Minutes of living without greed It just might make this world see What this world can really be"Die laaste keer" deur Irene de Kock
2012-12-10 Ek wonder waar jy nou is en ek wonder waar jy wasek wonder waar jy nog gaan wees
"'n Land vol klippe" deur Irene de Kock
2012-11-27 Met treë op die stofpad val die reën weer van voorStemme fluister woorde van verloor
Waar is die dae van teerpad vanaand?
In 'n land vol klippe soek hy net 'n hand

