Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte deur Breyten Breytenbach
2014-05-29 en as jy stil wil blydit so moet doen
dat ander jou nie hoor nie
sodat jy maand na maand keer
op keer op die maan mag pis
sonder dat hy roes
Atlas teen die Vergeetrivier deur Pirow Bekker
2014-01-03 "Atlas teen die vergeetrivier is ’n voortreflike bundel wat van ware digterskap getuig. Die fyn sintuiglike waarnemings van die natuur en ervarings word op ’n beeldryke, toeganklike en realistiese wyse aan die leser oorgedra."Oorlopers: Soos mense oor 'n brug en soos vloeistof oor 'n glas se rand
2013-09-17 "Dit is ’n bundel waarin skokkende en ontstellende aktualiteitsverse soos vloeistof oor die rand van ’n houer loop."Gibson se verse maak selfs die dood nie gedaan nie
2013-06-12 "Die uitdagende bundel kom voor asof dit ’n vloeiende en soepel geheel vorm, weens die gebrek aan interpunksie en hervatting van die sewende aanvanklik afwesige gedig in die slotvers."Geboorte van Lente
2013-04-23Hoewel dit in Suid-Afrika reeds herfs is, word die lente in die noordelike halfrond gebore.
