Hunter Kennedy van Die Heuwels Fantasties gesels oor Volume
2021-11-03"Daar is altyd ’n herbesinning aan die gang en ja, ons raak natuurlik ouer. Ons gaan nie ophou musiek maak binnekort nie."
Die Heuwels Fantasties oor 2021, die virus en ou versus nuwe liedjies
2020-05-25"Ek glo nie mens kan met tegnologie die adrenalien-spike van ’n live show namaak nie. So ek glo stelselmatig sal dinge terugkeer normaal toe. Hoe lank dit gaan vat? Who knows? Soos gewoonlik sal ons aanpas."
Ballade vir 'n Enkeling-lied: toe en nou
2015-03-16 Die Heuwels Fantasties sing die temalied van die nuwe Ballade vir 'n Enkeling-film. Hunter Kennedy gesels met Naomi Meyer oor die verwerking van 'n liedjie wat hy self ook uit sy kleintyd onthou.

