Herman Wiid het in 2004 gematrikuleer aan Grey-Kollege Sekondêr (Bloemfontein). Hy is tans 'n derdejaarstudent in BA (Sosio-Informatika) aan die US, met Afrikaans en Nederlands as een van sy hoofvakke. Herman het al vryskut-joernalistiek gedoen vir Die Volksblad en is tans nuusredakteur van Die Matie. Hy het groot geword op 'n plaas in die Bo-Karoo distrik van die Noord-Kaap saam met sy ouers en drie susters.
Opgedateer/Updated: 2008-10-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za