Hennie Pretorius


"Hildamari" deur Hennie Pretorius

Hennie Pretorius 2012-11-23 (Opgedra aan my dogtertjie)
Dit was noord van die Soutpansberg
wat die plaas verdun, die dam en
ruïnes verdwerg

"Kleinvroutjie" deur Hennie Pretorius

Hennie Pretorius 2012-11-23 Jy is my kleinvroutjie, verward en teer
want mense se handel en wandel
maak jou diep seer
Daarom kan ek verstaan hoekom jy my
verlede tyd laat gaan

"Oppie Plot" deur Hennie Pretorius

Hennie Pretorius 2012-11-23 Mense vra my waar ek bly
Ry ‘n draai by Atteridgeville verby
Oppie Plot, oppie droogte
dit is Atteridgeville-hoogte

"Padmaker" deur Hennie Pretorius

Hennie Pretorius 2012-11-23 Padmaker die ondankbaarste job,
Alle sogenaamde eksperts sit op sy kop
Pay en overtime laat hom aftjop
Maar geldjie vir vleisie, meisie en dop

Top