Hanta Henning

Hanta Henning doseer Engels aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy is tans besig met haar PhD in kultuurstudies en letterkunde met die fokus op veelrassige aanneming. Sy en haar man is ook die trotse ouers van twee aangenome kinders. Sy skryf van jongs af in beide Afrikaans en Engels met poësie as haar gunstelinggenre.

Drie gedigte deur Hanta Henning

Hanta Henning Poësie 2019-05-03

"later
langs die asblik
kou ons stil saam
aan vergete koekiereste
en ʼn versteende cadbury whole nut"

flagellaat – ’n ope brief aan die akademie

Hanta Henning Poësie 2017-10-17

"mag ek in u oë
ook leef
en werd wees"

by klavieruitvoering deur lukáš vondráček

Hanta Henning Poësie 2017-10-17

"mag ek dalk my vingers rus
op die klawers waar joune was ..."

met apologie

Hanta Henning Poësie 2017-10-17

"my pa is in ’n nartjie
my ma is in kaneel"

Top