Hoe moet gelykheid lyk?
2020-06-10"Die probleem lê eerder by die gevolgtrekking wat hulle [die MRK] hiervandaan maak: 'Die ongelyke heropening van sommige skole ... beperk egter ook die reg op basiese onderwys van leerlinge wie se grade of skole nie heropen nie, die grondliggende reg op gelykheid wat deur artikel 9 van die Grondwet verskans is.'"
Taal, toegang en transformasie
2017-03-08"Suid-Afrikaanse instellings moet hulle verbind tot regstelling van die skade van die verlede, maar hoef nie kulturele selfmoord te pleeg in boetedoening nie, want die gevolg van so ’n selfmoord lei eweneens tot nuwe strukturele ongelykhede."
Dink anders oor sosiale geregtigheid
2016-07-19"Meertaligheid is nie teenliberaal nie. Net soos mens vir rasse- en geslagsgelykheid moet streef, so moet ware meertaligheid ook nagestreef word. Om een tipe gelykheid bo ’n ander te verhef, is moeilik regverdigbaar."

