Facebook: die woord venynig kom by my op
2026-03-15"Aangesien ek vanoggend net na vier wakker was en na my koffie nie sin gehad het vir kreatief wees nie, het ek deur ’n klompie Facebookers se plasings en kommentare gegaan en daar was dit – ’n goue draad van venynigheid."
Ontoerekenbaar
2025-04-10"Hy ken egter die feite wat in die wit spasies tussen die lyne van die handgeskrewe verklarings van Mouton lê. Hy kan die kolletjies verbind waartoe die ondersoekbeampte nie toegang gehad het nie."
Elders gesien: Filter of Americano? Gewoon, groot of mega?
2025-01-23"Nie te lank gelede nie, kon mens by ’n koffiewinkel op die stoep gaan sit en koffie bestel en die keuses was warm of koue melk. Dit was ongekompliseerd. Deesdae is dit soos ’n aanlegtoets."
Elders gesien: Die mooiste dag in Beaufort-Wes
2024-11-22"Ons gesels oor kinders, oor kleinkinders, oor die dood en die lang asem tussen geboorte en die onafwendbare."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Hannes Visser
2017-10-12"Die sewe gedigte is deel van ’n bundel wat ek pas voltooi het vir voorlegging. Al die gedigte speel af in 1967, die jaar toe my pa dood is."

