Hannes van Zyl

Hannes van Zyl is 'n oud-uitgewer, nou betrokke by bemagtingsprojekte wat hy gevestig het en waarin meer as 'n honderd skoolkinders en studente reeds met studiebeurse gesteun word en ander mense met opleiding en ander hulp bygestaan word om met eie klein ondernemings te vestig.

Danie van Niekerk: hulde aan die uitgewer

Hannes van Zyl In memoriam 2022-02-16

"Sy rol as uitgewer is oplaas ook dié van ’n uitsonderlike mens met goeie insig in sake van die dag en ruim aandag aan skrywers, medewerkers en sy gesin."

Petra Müller: "’n Mengsel van die sublieme en alledaagse"

Hannes van Zyl In memoriam 2021-06-26

Petra Müller is op 25 Junie 2021 oorlede. Lees Hannes van Zyl se toespraak by die bekendstelling van haar bundel Die aandag van jou oë, wat in 2005 met die Hertzogprys vir poësie bekroon is.

Koos Human: Sonder hom was alles anders ...

Hannes van Zyl In memoriam 2018-08-15

"Human is in latere jare deur jonger skrywers as deel van die establishment gereken. Sy rol was toe steeds ten goede, toenemend om in ’n klein taalgemeenskap ’n ewewigtige bydrae te lewer, mense te vergaar eerder as te verdeel, en om die integriteit van die uitgewersbedryf te handhaaf."

Hannes Meiring (11.10.1934-03.04.2010)

Hannes van Zyl 2010-05-06 Hannes Meiring, bekende argitek en bewaringsvegter wat in die jare sewentig ’n landwye beweging gelei het om Kerkplein in Pretoria te bewaar, het vandeesweek onverwags aan huis in Stellenbosch gesterf. Hy was 75 jaar oud. Die beweging ...

’n Lewe met boeke: vlug, vlot en boeiend

Hannes van Zyl Resensies 2006-10-24

"’n Lewe met boeke is vlug, vlot en boeiend in die vertelling.  Dit is ’n helder, insiggewende, dikwels wyse boek."

Top