Waar is my Umfaan?
2023-06-15"sy wieg heen en weer
sy wieg op en af
en huil
oor haar umfaan:
tula, tula, stil my kind."
Ek wil jou toevou vanaand
2023-05-18"en niks praat nie
nie harde woorde nie
nie skril stemme nie
jou net saggies in my arms toevou"
Antie Evelyn van Nieu-Bethesda
2023-05-04"Ag Here leer my
om my knieë weer te buig
weer baie laag te buig, Here"
Huis, woning, tuiste: Gideon Brückner se inskrywings
2017-03-20Lees Gideon Brückner se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Skoon rekord
2016-09-29"Hoekom staan die wit kollig bo hom stil? Hoekom die gordyne wat in blou voue om hom hang?"

