Dobbelstene van ivoor
2014-01-29 Moet ons weet hoeveel olifante nog in Afrika oor is of moet ons probeer om die vraag na ivoor stop te sit? Gerrit Rautenbach kyk hoe daar met die voortbestaan van Afrika se olifante gedobbel word.Microsoft se Paul Allen befonds olifanttelling regoor Afrika
2013-12-04 Hoeveel olifante is daar regtig oor in dié groot kontinent?’n Noodberaad teen ivoor se bloedspoor
2013-11-15 "Omkopery en konkelkonneksies in sekere Afrikastate beteken enige strawwe kan omseil word en slapgatlande word hoofweë vir smokkel-ivoor. In baie lande is olifantstroping glad nie ’n ernstige oortreding nie."So was dit – ope brief aan Johan van Wyk
2013-07-12 "Jou stories lees lekker en wat ek die meeste van hou, is dat alles eintlik daar was, en soms nog net so daar is, in die meeste van ons se lewens."Die Dr Jekyll en Mr Hyde van motorfietskultuur
2013-04-03 "Die een vermiste in ’n andersins goeddeurdagte stuk is wat met mense gebeur wanneer hulle op ’n konstruksie met twee wiele en ’n enjin gaan sit. Dis soos die karakter in Robert Louis Stevenson se boek The Strange Case of Dr Jekyll and Mr Hyde."’n Kwartmiljoen mauserpatrone – Doc Immelman se (enigste) fantasieroman
2012-12-11 "Dis ’n bietjie van ’n ander boek, maar danksy Protea is dit nou weer tot ons beskikking. Nes amper al die ander boeke uit Doc se pen uit. Wat ’n voorreg. Dis ’n puik manier om jou jeug te herleef."Stoffel tot nadenke
2012-08-02 "Van bladsy een af gaan die leser saam met Stoffel op safari. Dié leesreis is die moeite werd."Hoe ekovriendelik is die reismedia?
2012-04-23 In die huidige toestand van onse aarde is die voetspoor uiteraard iets wat elke liewe bedryf en individu ernstig moet opneem, maar is dit nie nóg meer die geval vir die reismedia nie? Want alles waaroor hulle skryf, al die inhoud wat eksemplare verkoop, gaan oor die omgewing, die ongerepte natuur en die fyn ekologiese balans van die skepping.

