Verslag oor die 2026 ATKV-Digskool by die Louwhuis Museum, Sutherland
2026-04-14"Dit was ’n volgepakte program met intense werkswinkels oor versbou, beeldspraak, ritme en styl. Daar was genoegsame ruimte vir kreatiewe denke en stimulasie."
Koorsstilpunt
2020-04-08"Een nag vaar ek die Styx halfpad oor. My 'still point' breek aan. Tussen oorvaar en die stil oomblik voor omdraai. Tussen die lig wat nog brand net voor jy dit afskakel. Tussen hoe stil dit kan word as jy ophou asemhaal en weer begin. Daardie oomblik tussen die dans en geen dans nie."
Resensie: Waterberg echoes deur Richard Wadley
2019-11-22"Protea Boekhuis word gelukgewens met hierdie praguitgawe deur Richard Wadley, vir wie dit 'n lewenstaak was om hierdie omvattende boek saam te stel."
Hier gaat ons! Reise en rampe: ’n onderhoud met Gerard Scholtz
2019-07-02"Maar dít is die stories, daardie ironiese reisrampe, wat jy oorvertel. Bygesê, altyd met ons kavalkade van vrolike engele fladderend agterna."
