Francois Lötter

Francois Lötter

Francois Lötter is 'n lid van die Eugène Marais Stigting (Kommunikasie, fondse en bemarking). Hy was voorheen senior assistentredakteur van Die Burger en Beeld en ook politieke beriggewer van Die Volksblad, buitelandse redakteur van Beeld, nuusredakteur en redakteur van Beeld se kantoor in Pretoria, en hoof van Die Volksblad se streekkantore in Kroonstad en Kimberley.

Breyten by Tuin van Digters 2019

Francois Lötter, Remona Voges Feeste 2019-09-12

Die jaarlikse Tuin van Digters-fees vind komende naweek in Wellington plaas. Remona Voges het met die organiseerder, Francois Lötter, gesels oor wat hierdie jaar se fees inhou. 

Boekresensie: Omega, oor en uit deur François Verster

Francois Lötter NB-Uitgewersportaal 2016-04-25

"Aan wie jy ook al skryf, dit moet geskryf word, geboekstaaf word. As argivaris en bewaarder van die verlede weet hy dit."

Top