Stasies: ’n speurverhaal deur Joan Hambidge: ’n resensie
2023-12-19"Stasies is tegelyk ’n verhaal én ’n studie van wat ’n verhaal is, met bykomende leidrade (as jy dit so wil sien) vir hoe om hierdie verhaal te benader."
Die huis van vele katte
2023-06-28"Ek het elke dag tot onder in die kompleks gestap net om ’n bietjie uit die huis uit te kom. Elke dag verby die bruggie wat oor die rivier loop, waar ek toe later uitvind hy onder geslaap het. My Stoffel, die brugtrol."
Poësie as ’n proses eerder as ’n voltooide produk: ’n onderhoud
2023-02-24"Ons word van die een oomblik na die volgende blootgestel aan nuwe verbindings en verhoudings en ervarings, daarom is ons voortdurend besig om anders te word."
Resensie: Chrisalis deur Christo van der Westhuizen
2020-01-31"Van der Westhuizen se benadering tot gelaaide onderwerpe soos liefdeloosheid, siekte en die dood, bied ’n nuwe perspektief en maak die leser attent op die uiterse sensitiwiteit en teerheid van die digter in die 21ste eeu."
Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Fantastiese 15!-kunsuitstalling
2018-04-05"Van die tradisionele olie op doek tot keramiek, beeldhouwerke, grafiese werk en ontwerpersmeubelstukke. Dis jonk en vars en eietyds. En glo ek ’n fees vir die oog."
Die koninkryk van die diere: ’n teaterresensie
2018-03-14"Akteurs is onderworpe aan die genade van diegene wat die mag het om lewensveranderende besluite om hulle onthalwe te neem – net soos wat die diere onderworpe is aan die leeu, of meer aktueel, soos wat werknemers onderworpe is aan werkgewers, of die samelewing onderworpe is aan die een of ander politieke bestel."
Einstein-kompetisie: Elzanne Coetzee
2016-07-25Elzanne studeer in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch.

