Elmarie Greffrath-Rossouw
Elmarie Greffrath-Rossouw is bo alles ’n woordliefhebber. Sy het in Clanwilliam skoolgegaan en daarna spraakterapie aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Sy werk as konsultant vir ’n mediese maatskappy in Johannesburg en soek graag die Hoëveldse laatmiddagson op saam met haar man en drie skaaphonde.
Met die son as wysgeer
Elmarie Greffrath-Rossouw
Reis
2015-04-14
Voor mens weet is jy deel daarvan. Onverwags. Jy wou nog keer. Jy was die een wat hulle aanvanklik geterg het. Nou is jy een van hulle. ’n Sosiale netwerk hipster. Daardie mense wat onwillekeurig elke vyf minute op hul Facebook-blad loer. Net om te sien dat Renate weer wit wyn gedrink het op ’n […]