Eckhard Cloete

Eckhard Cloete is ’n kopieskrywer en sporadiese sondagdigter. Van sy skryfwerk is opgeneem in Nuwe Stemme 3, Groot Verseboek, Tydskrif vir Letterkunde, Bunker Hill en New Contrast.

 

Opgedateer/Updated: 2010-12-17

Bio-inligting verouderd? Stuur ’n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Kuberkraker

Eckhard Cloete 2014-01-28

"jou profile pic sal actually nogal scary wees
bietjie bleek om die kiewe.
maaiers in die mond. daai tipe ding."
 

Persverklaring 30 Julie 2013

Eckhard Cloete 2013-08-15 "Die fotograwe kom van oorsee.
Al die wit rassiste om te peusel
aan die karkas. Maar wie’t nou al
’n aasvoël sien vreet aan ’n lewende dier, [...]"

Haikoe-kompetisie: Sneeu-haikoe deur Eckhard Cloete

Eckhard Cloete 2012-12-04 Eckhard Cloete se laaste inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Eckhard Cloete

Eckhard Cloete 2012-11-27 Eckhard Cloete se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: "karl marx drink koffie in kloofstraat" deur Eckhard Cloete

Eckhard Cloete 2012-11-27 Eckhard Cloete verbeel hom Karl Marx besoek Kaapstad in sy inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Die lekkerste perske is 'n vy: De smalle weg na die poort van die poësie

Eckhard Cloete 2011-07-21 Kyk, laat ons nou nie doekies omdraai nie. Met ’n titel en omslag soos dié weet mens hier kom pêre. En perdedrolle is nie vye nie. Alhoewel ’n vy blykbaar wel ’n perske kan wees ...

Die lekkerste perske is 'n vy: De smalle weg na die poort van die poësie

Eckhard Cloete 2011-07-21 Kyk, laat ons nou nie doekies omdraai nie. Met ’n titel en omslag soos dié weet mens hier kom pêre. En perdedrolle is nie vye nie. Alhoewel ’n vy blykbaar wel ’n perske kan wees ...

Nadoodse ondersoek: CSI vir poësieliefhebbers

Eckhard Cloete 2010-12-17 Op die omslag van Martina Klopper se debuutbundel, soos met ander onlangse NB-digbundels, is iets baie vreemds. Onder die titel, in hoofletters, die verklaring: “GEDIGTE”. Regtig, kan jy nou meer. Miskien is hierdie vermaning bedoel vir daai ...
Top