Dries Millard
’n Motiveeringspreker, surf-instrukteur, toergids en aspirant digter. Ek skryf al van my vroeë skooljare af en verskyn ook in Penseel 2010. Sedert my ongeluk in 2008, wat my verlam van my bors af gelaat het, was ek betrokke by verskeie gemeenskapsprojekte om gestremdheidsbewusmaking te bevorder.
"Life's way" by Dries Millard
Dries Millard
2011-09-21
Life's way Wake up, start your day with a routine cliché Nothing ever changes, all these familiar faces and places Everything bores you and you think to yourself It’s all just a waste of time …
"Meisie" deur Dries Millard
Dries Millard
2011-09-21
Meisie vreemde meisie met donker sjokolade-bruin oë met sonlig-glimlag en mengelmoes-tong met snaakse sêgoed wat ander verstom met ’n soektog na iets om in te glo
"Ons sal bly leef" deur Dries Millard
Dries Millard
2011-09-21
Ons sal bly leef Tyd, sonder prys en onbeskryflik, wat soos ’n ewigheid voor ons lê. Hoe kan ons ons weerhou van al die die gedagtes en emosies wat in ons opbou? Vir wat draai dinge altyd skeef in die deurmekaar en gejaagde wêreld waarin ons leef?
"Terug in die verlede" deur Dries Millard
Dries Millard
2011-09-21
Terug in die verlede met verlede wat homself in die hede herhaal kom herinneringe van tye toe net water en liefde al wat nodig en goed genoeg was