Skrywersonderhoud: Derick van der Walt oor Toring van Jasmyn
2020-01-21"Soos Murphy dit wou hê, het die staatsgreeppoging plaasgevind in Istanbul en Turkye se hoofstad, Ankara, die eerste nag toe ons in Istanbul oornag het."
Tussen vriende: ’n onderhoud met Derick van der Walt
2017-10-19"Ons mans is net so bekommerd oor ons kinders en ons ouers wat oud word soos oor die wel en wee van die Blou Bulle en die effektebeurs. En ja, ons praat baie oor alles. Hoekom ken julle ons so sleg?"
Leeus met letsels sit gemaklik op al die stoele
2012-12-14 "Daar is volop humor en avontuur en selfs ’n skoot romanse – die soort boek wat ’n mens hoop ’n tiener wat nie normaalweg lees nie, met ander oë na die leeservaring gaan laat kyk."
