
Elders gesien: Internasionale carbonara-oorlog – en ’n lekker resep
2021-07-16"Meng nou die eier en pecorino by, strooi jou vars peper bo-oor, en bedien. Dis manjifiek, en sal geen Italianer ontstel nie."

Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Deon Meyer
2021-04-20Twee legendes op een verhoog: die skrywer Deon Meyer en die musikant Coenie de Villiers vertel hulle kosbaarste Karoo-stories. Saam verken hulle die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte is op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios se inryteater. Marli van Eeden gesels met Deon Meyer.

Donkerdrif: ’n onderhoud met Deon Meyer
2021-01-28"Ek het nog altyd as leser van boeke gehou wat my met ’n morele dilemma laat, veral die konflik tussen die regsproses en regverdigheid."

Tien vrae: Deon Meyer oor Ikarus
2015-01-26 "Enigiemand wat ’n boek klaar skryf en gepubliseer kry, is my held."
Deon Meyer vertel van sy skryfwerkswinkel by die Freedom to Create-fees
2011-11-22 Die groot verskil met die Freedom to Create-werkswinkel was dat die betrokkenes skoliere of studente was, en die meerderheid uit agtergeblewe gemeenskappe gekom het.
ABSA Chain: Mike Nicol in conversation with Deon Meyer
2006-07-30 The genres - crime, thrillers, historical romance, etc - haven't attracted many proponents over recent decades in SA (probably for obvious reasons, at least as far as cop stories were concerned), but it could be that we are maturing and ...