Hoerkind deur Herman Lategan: ’n onderhoud met die skrywer
2022-07-18"Herman sê hy glo op ’n goeie dag dat ’n mens se ervarings, goed of sleg, nie vermors is in die hande van ’n skrywer of kunstenaar nie. Hy gebruik alles wat met hom gebeur in sy werk. 'Ek vergader, stof af, polish en bêre gebeure vir latere gebruik.'"
Dag 11: Kwarantyn-ketting – "Aanhou beweeg en geraas maak" deur Debbie Loots
2020-04-06"Die voëls baljaar al vroeg vandag. Hulle dobber in die lug rond, sweef sorgeloos en luidkeels heen en weer deur die mistigheid, gaan behoorlik tekere asof die stad aan hulle behoort. Vandag gaan ek en my dogter prente uitsny vir collages en musiek speel. Aanhou beweeg en geraas maak, net soos die voëls."
Die boek van gelukkige eindes: ’n onderhoud met Debbie Loots
2019-09-04"Op my ouderdom is ek nie meer so idealisties nie. Ek is bloot dankbaar vir wat ek het en probeer onthou niks is vir altyd nie."
Groot Romanwedstryd 2018: Debbie Loots
2018-04-05"Ek dink in die storie, soos in die lewe, help mense mekaar, en leer hulle belangrike lesse op 'n onderbewustelike vlak."
Teef
2017-03-08"Haar groen oë het sy mooi gemakeup en die blush gee haar ronde wange bietjie definisie. Anet het gister haar hare geperm, en alhoewel die krulle nog ’n klein bietjie styf is, en die perm-mix dit blonder gebleik het as gewoonlik, lyk dit nog steeds vir haar mooi."
Ná Open Book 2015: Onderhoud met Debbie Loots, skrywer van Split
2015-09-16Oor die skryfproses: "Ek wens ek het geweet dit gaan so lekker wees."
Lien Botha en Debbie Loots oor beeldende kunste, romanskryf en Thelma & Louise
2015-09-03Glo jy in vlieënde pierings? Speel jy viool? Bid jy? Het jy al ’n wilde voël geëet?
