Elders gesien: Tafelpote saag
2026-02-27"Vir my is die Afrikaanse boekebedryf ’n heerlike, gesellige ou tafel waarby almal kan aansit en ’n feesmaal van ons kulturele erfenis geniet. En die vier pote van die tafel is: Die skrywer, die uitgewer, die resensente en smaakmakers (wat ’n vreemde woord! Ek verkies eerder: beïnvloeder) en die lesers. As een van hierdie vier pote afgesaag word, kantel die tafel en die sop beland in jou skoot. Ek is lankal bekommerd oor ’n sagery aan ons tafelpote."
Elders gesien: ’n Naam kan jy steel, herinneringe nimmer
2026-02-12"En skielik, uit die bloute, word 240 jaar se geskiedenis, verlangens, hartseer, vreugde, lag, prestasie en herkoms, met die penstreep van ’n minister uitgevee."
Elders gesien: Boeke is die oefenlokaal vir die verbeelding
2025-06-04"Boeke leer jou om begrip te hê vir emosies wat nie noodwendig jou eie is nie. Daarsonder, hoe moet jy dan leer om werklik om te gee vir mense wat nie presies soos jy is nie?"
Elders gesien: Enoch Powell as politieke profeet
2025-01-13"Daar wag ’n interessante drie dekades op die Westerse samelewing."
Elders gesien: Ons word al armer
2024-04-11"By Blaauwklippen is daardie stemme nou onherroeplik stil. En dit laat ’n mens met ’n ontsettende gevoel van verlies."

