Chirurgie
2025-09-04"My vel pas soos ’n laken
oor bene wat ek nog nooit
buite my anatomie-handboek
gewaar het nie."
A22
2023-05-25"gravitasie is ’n heilige taboe
uurglase vul opnuut
ons skiet die sterre
met ’n kettie en klip"
Lewenslint
2023-05-18"bo my katel hang ’n string LED’s
waaraan ek soeweniers
met wasgoedpennetjies vasknyp"
