"Tussen stof" deur Connie Myburgh
2012-10-25 Soos die stemme van ‘n kinderkoor,weergalm sinne, melodieë en woorde oor en oor.
"Droomkasteel" deur Connie Myburgh
2012-10-24 Ek onthou die dae toe niks onmoontlik was nieEk onthou die dae toe liefde nie seer kon maak nie
Ek onthou veral hoe groot ons drome was
Ek onthou toe ons drome vol kastele was
"Droomkasteel" deur Connie Myburgh
2011-09-26 Droomkasteel Onbekende dreig op die horison gaan met vrae en onsekerheid my dae om net ‘n dowwe beeld wat voor my lê kontempleer en probeer vorentoe beweeg.
"Soutwater-oë (my woorde)" deur Connie Myburgh
2011-09-26 Soutwater-oë (my woorde) Soutwater-oë. Verlore geliefde. Wat moet ek sê om jou te troos? Almal wat saak maak, gaan verlore. Al wat uitkom is ... Ek’s jammer om te hoor.
"Tussen stof" deur Connie Myburgh
2011-09-26 Tussen stof Plaas my drome in ‘n boks onder ‘n pel se bed en daar vergaar dit stof. Daar gaan lê my drome tussen stof, tyd en buite bereik van ore.
