Chris L de Wet

Chris L. de Wet is professor in Nuwe Testament en Vroeg-Christelike Studie in die Departement Bybelse en Antieke Studie, aan die Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria. Hy is ook redakteur van die akademiese tydskrif Journal of Early Christian History. Hy het ’n aantal boeke en artikels oor vroeë Christelike slawerny geskryf en geredigeer, insluitend: Preaching bondage: John Chrysostom and the discourse of slavery in early Christianity (2015, University of California Press), The unbound God: Slavery and the formation of early Christian thought (2018, Routledge), en Slavery in the late antique world, 150–700 CE (2022, Cambridge University Press; geredigeer saam met M. Kahlos en V. Vuolanto).

Is die paradys in die hemel of op die aarde, en hoekom? Die aard en funksie van die paradys volgens die interpretasie van Johannes Chrusostomus

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-12-10

“Wat is die aard en funksie van die paradys volgens Chrusostomus?”

The portrayal of Jesus in the Gospel of Judas

Chris L de Wet Academic research 2019-06-21

"Not only does Gospel of Judas demonstrate the varieties of early Christian views of Jesus, but it also shows how these views – like the views of those who portray Jesus in some ways today – are informed by theology, cosmology, social and cultural contexts, and psychological factors."

Die uitbeelding van Jesus in die Evangelie van Judas

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-06-20

"Daar word eers na die mitologiese identiteit van Jesus as die gestuurde van Barbelo gekyk. Dan word die konstruksie van Jesus as ’n laggende leraar-profeet ondersoek, met die klem op die literêre tegniek van ironie en tragedie, wat beide Jesus en Judas se identiteit inkleur. Laastens bied die studie ’n blik op die figuur van Jesus as ’n teenstander van die proto-Ortodokse kerk."

Old age and asceticism in early Christianity: A comparison between the views of John Chrysostom and Philoxenus of Mabbug

Chris L de Wet Academic research 2018-10-17

"Old age is a complex phenomenon that cannot be limited to one fixed locus, but finds expression in manifold social, cultural, religious and political formations. Old age and aging are therefore phenomena that are socially constructed."

Bejaardheid en asketisme in die vroeë Christendom: ’n Vergelyking tussen die sienswyses van Johannes Chrusostomos en Filoksenos van Mabboeg

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2018-10-17

"Die praktyk van asketisme is ook die praktyk van selfverloëning, om die self af te sterf en dood te wees vir sonde en drange. ’n Lyk is ook koud en droog, en bejaardheid word ook gesien as teken van die nadering van die aardse dood."

The yoke of asceticism: Slaves in monasteries and monastic households in the Commentarii de beatis orientalibus of the missionary John of Ephesus

Chris L de Wet Academic research 2017-05-23

"We find that monks and monasteries are indeed allowed to own slaves, but not in the large numbers and for the same purposes as the rich, who are criticised for their style of slaveholding."

Die juk van askese: Slawe in kloosters en kloosterlike huishoudings in die sendeling Johannes van Efese se Commentarii de beatis orientalibus

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-05-23

"Slawe funksioneer nie soseer as mense uit eie reg nie, maar as naamlose tekens van die rykdom en luukse lewe van die elite. Monnike kon hul eie slawe aanhou, selfs binne ’n klooster."

The practice of humiliation: slavery and Christian asceticism in late ancient Syria

Chris L de Wet Academic research 2016-12-06

"It seems that some monks may have sought out physical enslavement as a test of their calling and proof of their obedience."

Die praktyk van vernedering: slawerny en Christelike asketisme in laat-antieke Sirië

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-12-06

"’n Individu se selfverstaan het met die erkenning van sy of haar status as verslaaf, vrygelaat, of vrygebore begin. Daar is verwag dat ’n persoon se gedrag sy of haar status sou weerspieël."

An “original” Aramaic New Testament? A critical evaluation of the Peshitta Primacy theory, Die Pad van Waarheid tot die Lewe translation (Afrikaans Lamsa Bible), and the cultural lure of orientalism

Chris L de Wet Academic research 2016-07-01

"From a scholarly perspective on the Bible, the Lamsa Bible and PWL Afrikaans translations fail miserably in their use of 'authoritative and original' primary texts."

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-07-01

"Die oogmerk van hierdie artikel is om die aansprake van die vertaling van die Bybel genaamd die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL), oftewel die Afrikaanse Lamsa-Bybel, krities te beoordeel, spesifiek met aandag aan die brontekste en die kwessie van 'oorspronklikheid' en om te kyk hoe dit binne ’n bepaalde ideologie van Bybelvertaling funksioneer."

A critical comparison between the views of Basil of Caesarea, John Chrysostom and Ambrosiaster on the treatment of slaves

Chris L de Wet Academic research 2015-12-09

"This article compares the views of the church fathers Basil of Caesarea, John Chrysostom and Ambrosiaster on the treatment of slaves."

’n Kritiese vergelyking tussen Basilius van Sesarea, Johannes Chrysostomus en Ambrosiaster se sienswyses aangaande die behandeling van slawe

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2015-12-09

"Al drie die skrywers op wie hierdie artikel fokus, het slawerny aanbeveel solank as wat slawe regverdig behandel is en lyfstraf slegs met gematigde geweld toegepas is."

Is navorsing oor slawerny vandag nog steeds relevant?

Carien Smith, Chris L de Wet Onderhoude 2015-09-22

"Daar is vandag steeds miljoene mense wat hulself in ’n vorm van slawerny, dwangarbeid, of “trafficking” bevind. Dus kan die krities-teoretiese studie van slawerny, soos in die geval van doulologie, ons ook help om hedendaagse slawerny beter te verstaan en te bekamp."

Antieke slawerny en die vroeë Christendom: teoreties-hermeneutiese perspektiewe, probleme, en die opkoms van Doulologie

Chris L de Wet 2014-12-03 Hierdie artikel ondersoek die verskillende teoreties-hermeneutiese perspektiewe en primêrebronprobleme in verband met die studie van antieke slawerny in die vroeë Christendom.
Top