Saamskryf
2025-04-17"Ek het haar op die internet ontmoet. Nie op een van daardie webwerwe waar jy mooi mense kan ontmoet net om later uit te vind dat die meisiemens met wie jy so lekker intiem gesels eintlik die bure se dogter is nie. Nee, ek het haar tydens ’n skryfkursus op een van daardie aanlyn kunstefeeste ontmoet."
"My Cabernet Baby" deur Braam van der Vyfer
2012-12-05 Jy's my Cabernet, babyJou hart is Pinot Noir
Jy's volrond, welbeleë
Jou stem 'n plaaskitaar
Haikoe-kompetisie: "Nagjag " deur Braam van der Vyver
2012-11-28 'n Enkele haikoe deur Braam van der Vyver.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Braam van der Vyver
2012-11-13 Wat sou 'n Afrikaanse haikoe-kompetisie wees sonder 'n haikoe oor rugby?

