Andries Bezuidenhout

Andries Bezuidenhout is ’n beeldende kunstenaar, digter, sanger en akademikus. As beeldende kunstenaar skilder hy meestal landskappe; hy het twee digbundels gepubliseer en ’n aantal musiekalbums uitgereik, waarvan die mees onlangse Slaaptyd in die suburbs saam met die Brixton Moord & Roof Orkes is. Hy doseer ontwikkelingstudies aan die Universiteit van Fort Hare en woon in Alice. Sy mees onlangse akademiese publikasie is Labour beyond Cosatu: Mapping the rupture in South Africa’s labour landscape (Wits University Press, 2017) waarvan hy, saam met Malehoko Tshoaedi, die mederedakteur is.

Harp- en sitertone

Andries Bezuidenhout 2008-05-09 Wie is voor in die destydse koor?

En die lekkerste deel van dood wees: `n waardevolle eksperiment

Andries Bezuidenhout 2008-04-15 En nou is daar Kalmer se nuwe boek En die lekkerste deel van dood wees (2007). Gedeeltes daarvan is verlede jaar as die drama Wolke by Aardklop opgevoer.
Top