André Crous

André Crous is sedert 2002 as filmresensent by LitNet betrokke; sy filmresensies en artikels verskyn tans as die filmrubriek Nabyskoot. Hy het Frans aan die Universiteit Stellenbosch studeer en sy nagraadse studie in Frankryk voortgesit. In 2007 verwerf hy ’n meestersgraad in filmteorie aan die Universiteit van die Sorbonne, waarna hy na Suid-Afrika teruggekeer om verder te studeer. Hy behaal in Maart 2011 sy PhD in drama- en teaterstudie, met ’n suiwer fokus op filmteorie. Hy woon in Praag.

Opgedateer/Updated: 2011-10-25

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Terugflits: Terrence Malick

André Crous 2011-08-03 Terrence Malick is my generasie se Greta Garbo: die amptelike kluisenaar van die filmwêreld. In sy loopbaan, wat strek vanaf 1973, het hy tot op hede nog net vyf films geregisseer. Hy fokus op ...

Heeltemal te veel toevallighede in The Perfect Host

André Crous 2011-07-29 Regisseur: Nick Tomnay Kamerawerk: John Brawley Rolverdeling: David Hyde Pierce, Clayne Crawford Looptyd: 90 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 15 Julie 2011 The Perfect Host is een van daardie onafhanklike galgkomedies wat dikwels ...

Harry Potter and the Deathly Hallows, Part II: Die einde van 'n era

André Crous, André Crous 2011-07-20 Die einde van die reeks en die einde van ’n era. Dié aflewering, die tweede helfte van die laaste boek se verhaal, beantwoord baie vrae en skets ’n hele paar karakters as meer kompleks as wat ooit vantevore gedoen is.

Roepman – ’n eerlike film

André Crous 2011-06-22 Enige uitbeelding van Suid-Afrika gedurende die apartheidsjare is amper noodwendig polities van aard. Wanneer ons die interaksie tussen verskillende rasse sien, of die byna waansinnige vasklou aan een soort godsdiens, een taal en een velkleur, dan is dit  ...

The Adjustment Bureau: "hoë konsep"-vertelkuns van die hoogste graad

André Crous 2011-06-15 Hierdie is my soort fliek, en een wat hoogstens een keer ’n jaar verskyn. Dit is stylvol, slim, meesleurend, en heelpad wonder ons wat volgende gaan gebeur – die film maak ons honger vir nog ’n stukkie inligting sonder om ons te frustreer met die weerhouding  ...

Let me in se uitstekende verwerking lok spannings"junkies"

André Crous 2011-05-17 Regisseur: Matt Reeves Kamerawerk: Greig Fraser Rolverdeling: Kodi Smit-McPhee, Chloë Grace Moretz, Richard Jenkins, Elias Koteas Looptyd: 115 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 6 Mei 2010 Die idee van ’n verhaal oor ...

Blue Valentine bied uitstekende dialoog en toneelspel

André Crous 2011-03-15 “How do you trust your feelings, when they can just disappear like that?” vra die jong Cindy, pas uit die skool, haar ouma. Haar ouma gee die wyse raad dat ’n mens dit maar net moet toelaat om te gebeur, anders sal jy nie weet of jy moes nie.

127 Hours: Kan jy die klimaks hanteer?

André Crous 2011-02-15 In 2003 het Aron Ralston, ’n jong, spontane, avontuurlustige adrenalienjunkie, in Utah die Wilde Weste en sy klowe gaan verken. Hy het gegly en ’n groot rots het op sy arm geland – ’n rots wat hy nie kon beweeg nie. Vyf dae later het hy daar uitgeloop, lewendig,  ...

The King's Speech is 'n soliede stuk werk

André Crous 2011-02-09 The King’s Speech sal vanjaar ’n waardige Oscar-wenner vir beste film wees. Dit is ’n fassinerende prent waarvan die genot nie beperk sal wees tot een kultuur of een groep mense met ’n belangstelling in die geskiedenis nie – hierdie is ’n soliede stuk ...

Black Swan demonstreer Aronofsky se byna geniale aanleg

André Crous 2011-01-26 Ek erken: ek is nie ’n aanhanger van balletfilms nie. Robert Altman se 2004-film The Company, en selfs die klassieke The Red Shoes van 1948, so mooi soos wat dit was, het my dood verveel. Daarom het ek nie vreeslik na dié jaar se groot balletfilm, Black ...

Terugflits (April 2010): Die Coen-broers

André Crous 2010-05-04 Op 14 Mei word een van my gunstelingfilms onder die tien nominasies vir beste film by vanjaar se Oscars in Suid-Afrika uitgereik: A Serious Man. Die film is deur die bekendste regisseursbroers in die bedryf ...
Top