André Crous is sedert 2002 as filmresensent by LitNet betrokke; sy filmresensies en artikels verskyn tans as die filmrubriek Nabyskoot. Hy het Frans aan die Universiteit Stellenbosch studeer en sy nagraadse studie in Frankryk voortgesit. In 2007 verwerf hy ’n meestersgraad in filmteorie aan die Universiteit van die Sorbonne, waarna hy na Suid-Afrika teruggekeer om verder te studeer. Hy behaal in Maart 2011 sy PhD in drama- en teaterstudie, met ’n suiwer fokus op filmteorie. Hy woon in Praag.
Opgedateer/Updated: 2011-10-25
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za